top of page
Search


Vetkoek...soos die basaar tannies s'n
Grote Griet! Toe ek die vetkoek resepte begin toets, het ek nooit gedink dit sal my soveel grys hare gee nie. Meer as wat my kinders (of...
Anoniem
Aug 14, 20202 min read
4,074 views
0 comments


Carla se broodrolletjies
Hierdie is Carla se broodrolletjies! As die verlange na ‘huis kos’ erg word, word hierdie rolletjies gemaak. Eens het haar ma dit vir...
Anoniem
Aug 14, 20202 min read
332 views
0 comments


Ons is hier (deel 10)
Net so voor ons ons vlugte Kanada toe haal, sien ek een van my vorige kollegas se Instagram plasings. Sy is op pad vanaf iewers in China...
Anoniem
Aug 12, 20204 min read
128 views
0 comments


Iets vir die kinders - Kiwi Co
Ek is baie lief vir subskripsie bokse. Dis soos klein geskenkies en jy weet nooit wat jy kry nie. Ek is 'n groot liefhebber van Causebox,...
Anoniem
Aug 11, 20202 min read
61 views
0 comments


Ons is hier (deel 9)
Hier sit ons nou. In ‘n vreemde land. Ons harte bloei vir almal in Namibië, vir al die seer en hartseer wat gepaardgaan met die...
Anoniem
Aug 10, 20205 min read
188 views
0 comments


Ons is hier (deel 8)
Met ons terugkeer van die meer af, wag daar ‘n nuwe hoofstuk op ons. Ons was nog altyd gewoond aan ooptes en spasie. En hier trek ons in...
Anoniem
Aug 6, 20205 min read
150 views
0 comments


Melktert roomys
Ek is SO opgewonde om hierdie resep te deel! Dis iets wat ek baie lank terug beproef het, en dit was toe net so lekker! Ek is nie regtig...
Anoniem
Aug 5, 20202 min read
879 views
0 comments


Ons is hier (deel 7)
Iewers langs die pad het ek gestop met die Ons is hier stories, want dis somer! Die weer is ongelooflik lekker, eintlik vrek warm, en ek...
Anoniem
Aug 4, 20204 min read
150 views
0 comments


Blatjang...amper nes Mrs Balls
Die pas afgelope Vrydag beland my nuutste Amazon bestelling voor my deur. Ek was vreeslik opgewonder daaroor. Want daarin was al my...
Anoniem
Aug 3, 20202 min read
1,257 views
0 comments


Die poskantoor sages
Jy mag dalk dink ek is stapel gek om 'n hele blog af te staan aan die poswese! Ons almal weet mos dis een funksie wat glad nie...
Anoniem
Jul 31, 20204 min read
93 views
0 comments


Kamma Bovril en kaas rolletjies
Mis jy ‘n bovril broodjie? O jinne, ek doen! My kinders mis dit vir seker! Bovril is hier soos witgoud. As jy dit in die hande kry, eet...
Anoniem
Jul 30, 20204 min read
214 views
0 comments


Kanada, die land van melk en heuning
Ek was so bietjie in stilte gehul die laaste rukkie. Ek moes net eers weer mens voel. Ek was so bietjie ‘under the weather’ soos die...
Anoniem
Jul 29, 20203 min read
240 views
0 comments


Ontdek: Peggy's Cove
En so staan ons een goeie oggend op en ek weet dat ons vandag weer ‘n rigting moet inslaan want my voete jeuk om nog meer te sien en te...
Anoniem
Jul 24, 20202 min read
52 views
0 comments


Nektarien krummel tert
Ek hou nie van kos weggooi nie. Dit steek my dwars in die krop. Ek dink dis omdat ek in ‘n huis groot geword het met ‘n baie vlytige ma....
Anoniem
Jul 24, 20203 min read
44 views
0 comments


Ontdek: Maritime Museum of the Atlantic
O jinne ek is mal oor museums! Dit hou vir my ‘n baie groot bekoring in om so bietjie terug in tyd te gaan.
Anoniem
Jul 23, 20203 min read
74 views
0 comments


Ons is hier (deel 6)
Ek wens ons volgende paar dae was so opwindend soos hierdie eerste rukkie se mengelmoes van ervaringe! Stelselmatig raak mens alles...
Anoniem
Jul 22, 20205 min read
112 views
0 comments


Ons is hier (deel 5)
En so breek ons eerste naweek in Halifax aan. Bo en behalwe die verjaarsdag viering, het ek ook ‘n krieweling vir bietjie rondloop en...
Anoniem
Jul 21, 20204 min read
112 views
0 comments


Fanie (en Mali) se droom beskuit
Kort na ons aankoms vra my man eendag vir my hoekom bak ek nie vir ons beskuit nie. Dis koud en ons drink veel meer koffie as wat goed is...
Anoniem
Jul 21, 20203 min read
594 views
0 comments


Aarbei roomys
Na ons aarbei plaas uitstappie, het ek ‘n hele klomp aarbeie gevries. Net om die somer se lekkerte darem bietjie langer te strek! (En as...
Anoniem
Jul 20, 20202 min read
177 views
0 comments


Ons is hier (deel 4)
Na al ons verdwaal sessies en my man wat amper verdwyn (en nog ‘n keer in die storie), weet ons een ding: ons moet ons selfone en SIM...
Anoniem
Jul 20, 20205 min read
152 views
0 comments
bottom of page